{"product_id":"9781928530343","title":"RAKA en die Verloop van die Politiek van Suid-Afrika","description":"Wynand Harmse se beskouing van die politieke ontwikkelings in Suid-Afrika teen die agtergrond van die profetiese gedig deur NP van Wyk Louw, plaas beide in ‘n nuwe perpsktief. Na tagtig jaar – `n interessante, maklik leesbare en boeiende uitleg van Raka deur `n bekende uitsaaier. Dit is moeilik om hierdie boek neer te sit. Kobus van Rooyen – Voorsitter van die Appèlraad oor Publikasies (1980-1990).","brand":"Harmse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47676210250046,"sku":"9781928530343","price":10.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/products\/9781928530343_b8016d6e-6c19-4fb8-a166-d6326fb6ceff.jpg?v=1707651271","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781928530343","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}