{"product_id":"9781997433255","title":"Die Lewe in die Bybeltyd","description":"\u003cp\u003eHierdie prettige boek vol interessante feite en lewendige illustrasies vertel vir jong kinders meer oor die alledaagse lewe in die tyd van die Nuwe Te stament, toe Jesus op aarde geleef het. Só lei dit hulle om die Bybelstories wat hulle ken en liefhet beter te verstaan. Wat het die mense geëet en gedrink? Hoe het hulle klere gelyk? Was daar badkamers? Waar het die diere geslaap? Watter werk het die mense gedoen? Hoe het hulle geboer?En hoe het die mense God aanbid? To pverkoper-skrywer Tim Do wley en illustreerder Simon Abbott nooi jou om die antwoorde op al dié vrae te ontdek in hierdie boeiende reis deur die lewe in die Bybeltyd.\u003c\/p\u003e","brand":"Tim Dowley","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":54417098080574,"sku":"9781997433255","price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781997433255.jpg?v=1788876051","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781997433255","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}