{"product_id":"9781998951284","title":"Grondpaaie in Suid-Afrikaanse Kerkgeskiedenis \/ Gravel Roads in South African Church History","description":"In hierdie bundel gee vriende, kollegas en studente erkenning aan prof. Dolf Britz – by die geleentheid van sy 70ste verjaardag – vir sy jare lange arbeid op die terrein van kerkgeskiedenis en kerkreg. Prof. Britz se arbeid is nie slegs akademies van aard nie, maar kan beskryf word as vriendediens – aan die terrein van hoër onderwys en aan die Kerk in Afrika.  Die bundel weerspieël iets van die breë belangstelling wat prof. Britz se arbeid kenmerk – van die geskiedenis van die Reformasie tot die geskiedenis van die VOC, van die kerkreg tot die kerkgeskiedskrywing, van die Nadere Reformasie tot die rassevraagstuk in Suid-Afrika. Die outeurs reis daarin saam met prof. Britz op die grondpaaie van die geskiedenis – onontdekte paaie, met soveel beloning.","brand":"Erik van Alten","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47614738366782,"sku":"9781998951284","price":1822.68,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0784\/4357\/7662\/files\/9781998951284_c56ad527-bd8d-43c3-8b45-96259c07bc2d.jpg?v=1715073699","url":"https:\/\/exclusivebooks.co.za\/products\/9781998951284","provider":"Exclusive Books Online","version":"1.0","type":"link"}