FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Nostalgie

Herman Lensing

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 370.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 370 FUTURE DISCOUNT POINTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      NOSTALGIE is Herman Lensing se sewende kookboek en volg op die uiters suksesvolle HUISKOS / HOME COOKING in 2021, wat vir ’n Gourmand-toekenning benoem is, en Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het. Herman se laaste boek in die trilogie vertel – in sy eie woorde – die storie van sy lewe tot op 36 jaar. Die eerste proe of geur van kos laat jou terugdink en verlang – dit bring NOSTALGIE. En om met kos ’n oorgang van die verlede na die hede te bring is vir Herman belangrik. NOSTALGIE is nes jy Herman se kombuis ken: Hy gebruik kos om mense te laat onthou en te verenig. NOSTALGIE bevat meer as 80 resepte, van bykos tot hoofgeregte; van brood tot kos uit jou yskas; van kos van die kole af tot vleisgeregte, en van vakansiekoekies tot nageregte. Elke hoofstuk weerspieël Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel.
      CONTRIBUTORS: Herman Lensing EAN: 9781485901617 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 760 g HEIGHT: 270 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: WIDTH: 200 cm SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Herman Lensing het in Upington in die Noord-Kaap grootgeword. Hy het sy sjefskwalifikasies aan die Institute of Culinary Arts (ICA) in Stellenbosch behaal, en is op die jong ouderdom van 22 in 2009 as kosredakteur van die tydskrif SARIE aangestel. Sedert 2017 is hy ook redakteur van SARIE KOS. Boonop het Herman die afgelope paar jaar talle kookboektydskrifte onder sy naam vir Media24 gepubliseer. Só het sy Lugbraaier-tydskrif, die eerste in Suid-Afrika, in 2022 rekordverkope gehad en is dit ’n aantal keer herdruk. Herman is ’n bekende op TV het al talle gewilde reekse op DStv se Afrikaanse leefstylkanaal VIA gehad, waarvan Dit proe soos huis vir ’n SAFTA-prys benoem as beste leefstylprogram. Hy is ook ’n mede-aanbieder op Minki van der Westhuizen se geselsprogram op dié kanaal. Deesdae woeker Herman ook agter die skerms en was deel van die vervaardigingspanne vir M-Net se MasterChef Suid-Afrika in 2022 en vir kykNET se Kokkedoor Vuur & Vlam in 2023. Herman het al talle pryse gewen, waaronder die gesogte Galliova-toekenning as Suid-Afrika se topkosskrywer in 2010, 2017 en 2022. Sy ses kookboeke was almal topverkopers: Voorskoot, Nóg ’n voorskoot, In my kitchen, 30, Dit Proe Soos Huis en HUISKOS (HOME COOKING), wat ook benoem is vir ’n Gourmand-toekenning.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account