Berlyn, 1933. Hardebaard speurder Bernard Bernie Gunther word deur n miljoener-sakeman ingeroep om die moord op sy dogter en skoonseun op te los en waardevolle juwele wat tydens die inbraak gesteel is, te vind. Gewoonlik is Gunther op die spoor van vermiste persone, maar in die onstuimige politieke klimaat betree hy n donker onderwereld waar misdaad, korrupsie en onderhandelinge met Nazi-leiers aan die orde van die dag is. Sy soektog ontbloot n skandaal wat hoekoppe soos Hermann Goering en Heinrich Himmler betrek Smerige nagklubs, smeulende filmsterre, oorvol lykshuise en onderonsies met die Gestapo lei uiteindelik tot n skokkende onthulling. Die roman speel af in Nazi-Duitsland n milieu wat Kerr met vernuf skets. Die Afrikaanse uitgawe van March Violets is die eerste boek in Kerr se Berlin Noir-reeks, sy eerste Bernie Gunther-trilogie. Vertalings van die volgende twee romans in die reeks, The Pale Criminal en A German Requiem, verskyn in 2019.
CONTRIBUTORS: Philip KerrEAN: 9781868428809COUNTRY: South AfricaPAGES: WEIGHT: 500 gHEIGHT: 233 cm
PUBLISHED BY: Jonathan Ball Publishers SADATE PUBLISHED: CITY: GENRE: FICTION / Mystery & Detective / General, FICTION / Thrillers / Suspense, FICTION / Thrillers / General, FICTION / CrimeWIDTH: 152 cmSPINE:
Book Themes:
Crime and mystery fiction, Thriller / suspense fiction

I was quite surpised at the prompt service from Exclusive books. The books from this author are exactly what I require and the complete guide far exceeds my expectations. Thank you very much
I am studying Zulu on the Duolingo platform and hoped this Zulu-English Dictionary would be a helpful resource to improve my Zulu vocabulary. Unfortunately not. Such a rich language cannot be captured in an alphabetical list of 30 x A5-pages. It is merely an introduction to isiZulu vocabulary. Maybe this was a university assignment. I can hardly use this dictionary version as a reference during my lessons. The Phrasebook is interesting and well arranged for specific topics.