FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not giftable NOTSANTA SAFE
    Troep

Troep

Bun Booyens

    Product form
      FORMAT: Paperback

      R 330.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 330 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 55.00 per month!
      6x monthly payments of R 55.00 with
      4x fortnightly payments of R 82.50 with
      In Troep! vertel meer as ’n honderd oud-troepe wat hulle onthou van diensplig: om op skool opgeroep te word, te gaan oorlog maak en twee jaar later weer huis toe te kom. Tussenin lê stories van varkpanne, tiekiebokse, twee-komma-viers, boeliebief, die DB, ryloop, pakkies, bosbussies, naweekpas, ratpacks, stof, Buffels, landmyne en skrapnel – en ook herinneringe van vriende, seuns en broers wat nie teruggekom het nie. Bun Booyens voeg al hierdie stemme saam tot die verhaal van die uitsonderlike dinge wat duisende gewone seuns beleef het. Hierdie stories sal ’n snaar by veterane roer, en hul naastes help om te verstaan watter dinge hierdie mense vandag steeds met hulle saamdra – dit wat hulle onthou, maar ook dit wat hulle nie kan vergeet nie.
      CONTRIBUTORS: Bun Booyens EAN: 9781779860125 COUNTRY: South Africa PAGES: 352 WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: FICTION / War & Military WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      War, combat and military adventure fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Bun Booyens was die stigtersredakteur van die reistydskrif Weg! en redakteur van die dagblad Die Burger. Hy is die samesteller van die eeufeesboek Die Burger 100 – Sy Mense en Hul Stories (2016), 50 jaar met Fred (2020), oor die spotprentkunstenaar Fred Mouton, en Ek Onthou – Die Lewensverhaal van ’n Outistiese Seun (2021). Hy was ’n voetsoldaat tydens diensplig en werk tans as ’n vryskutjoernalis.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account