Die laaste reis is Karel Schoeman se "reisbriewe" ? mymeringe, gedagtes en herinneringe van sy laaste drie kort reise na Lesotho saam met Jemina Meko en Mamohau Lekula wat hom die afgelope nege jaar versorg het. Dit behels drie kort verslae oor sy besoeke in die maand voor sy dood en is in die vorm van e-posse aan 'n paar "persoonlike korrespondente" gestuur. Vanselfsprekend staan die tema van afskeid sentraal in die briewe.
CONTRIBUTORS: Karel SchoemanEAN: 9781485309512COUNTRY: South AfricaPAGES: WEIGHT: 0 gHEIGHT: 220 cm
PUBLISHED BY: Protea BoekhuisDATE PUBLISHED: CITY: GENRE: TRAVEL / Africa / South / General, TRAVEL / Essays & TraveloguesWIDTH: 220 cmSPINE: