Dit spook beslis al sedert die oertyd in Suid-Afrika, maar die skrywer begin sy hervertelling van dosyne ware spookverhale met 'n vreemde voorval in November 1653 op 'n seilskippie in Tafelbaai, die eerste opgetekende geval. Die magdom ware stories is tematies ingedeel volgens die soort verskynsel, van verjaarspoke, saampraatspoke en tydspronge, tot spookmotors, spookdiere, voorbodes en sieners. Die verteltrant is lig en gemaklik met skeute humor, soos net Daniel Loetter kan.
CONTRIBUTORS: Lötter
EAN: 9781485313007
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 213 cm
PUBLISHED BY: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED:
CITY:
GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / General
WIDTH: 137 cm
SPINE:
Book Themes:
True stories: general
Book Partnerships
For the Fans