FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Is Alles Oraait Byrie Hys

Bernie Fabing

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 64.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 64 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 10.66 per month!
      6x monthly payments of R 10.66 with
      4x fortnightly payments of R 16.00 with
      Die laanie Bernie Fabing by Vannie Kaap wil wiet: Is alles oraait byrie hys? Dis 'n bundel van hul mees popular memes en sluit oek nuwe eksklusiewe content in, wat nooit aanlyn sal verskyn nie. Vannie Kaap is 'n plaaslike brand wat gewild geraak het toe hul inhoud op Facebook viral gaan. Vannie Kaap, gestig in 2015, se doel is om Kaapse kultuur te eer, maar dit het oek 'n movement geword om ander kulture oor die Cape Coloured se herkoms en taal te leer.

      Die deure vannie eerste Vannie Kaap-winkel het in 2017 oepgemaak en daar's tans winkels innie V&A Waterfront, Cape Gate en Canal Walk. "Is alles oraait byrie hys?" is die tagline wat gepaard gaan met die Vannie Kaap brand - aanlyn en op merchandise. En as jy nog nie van hulle gehoor het nie . . . raak wys!
      CONTRIBUTORS: Bernie Fabing EAN: 9780795709753 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 160 cm
      PUBLISHED BY: Kwela Books DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: HUMOR / General WIDTH: 160 cm SPINE:

      Book Themes:

      Humour collections and anthologies

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account