Our payment partner, PayU is unable to process most transactions right now. We hope to have this resolved shortly. We apologise for any inconvenience caused.

"Kosmaak is pure toorkuns. Met 'n knippie oëverblindery en 'n skeutjie kulkuns word aartappels rose en klits eierwit en suiker tot blink, wolkerige malvalekkers." Dié aanhaling van Johané Neilson, Tuis se kosredakteur, som presies op wat jy in Ta-da! kan verwag. Tuis is nie om dowe neute Suid-Afrika se topverkoper in die huis-en-tuin-tydskrifmark nie – alles in dié praktiese mooimaakgids is toeganklik en makliker as wat dit lyk. Dit geld ook die gewilde kosafdeling. Johané het deur die jare die kuns vervolmaak om met maklike truuks indrukwekkende kos vir haar geliefdes voor te sit. In dié bundel deel sy van Tuis se gewildste resepte, met nuttige wenke vir hoe jy self die ta-da! in jou kookkuns kan sit. Die boek bevat 'n keur van ligte somermaaltye tot koesterende winterkos, spog-voorgeregte tot liplekker nageregte (verbeel jou 'n boerewors-frittata, kerrieviskoekies, potgebraaide bief met spek en biltong, heuning-appeltert, klapperkoek... ). Dit was not nooit so maklik om jou mense te beïndruk nie!
CONTRIBUTORS: Johane Neilson EAN: 9781928363057 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 275 cm
PUBLISHED BY: Jonathan Ball Publishers SA DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: COOKING / General WIDTH: 210 cm SPINE:

Book Themes:

General cookery and recipes

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

Book Partnerships

For the Fans

Recently viewed products

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

Login

Forgot your password?

Don't have an account yet?
Create account