FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Ready to gift SANTA SAFE
    Soek in Die Boek: Troeteldiere

Soek in Die Boek: Troeteldiere

Soek in Die Boek: Troeteldiere

    Product form
      FORMAT:
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      6x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with
      CONTRIBUTORS: Soek in Die Boek: Troeteldiere EAN: 9780798184786 COUNTRY: South Africa PAGES: 10 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 220 cm
      PUBLISHED BY: Human & Rousseau (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 200 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Skitterende, duursame boek vir kleuters

      Ek was verskriklik opgewonde om twee splinternuwe titels in die Soek in die boek-reeks te ontvang. Ek het immers eerstehands ervaar presies hoeveel genot ’n tweejarige geput het uit die vorige twee titels, Wilde diere en Plaasdiere. Dit is baie kosbaar as so ’n klein mensie die boek aan die handige en stewige handvatsel beetkry en kom vra: “lees, ouma.”
      Die formaat, afwerking en gehalte is identies aan die vorige titels. Die karton is besonder sterk met ’n glansafwerking wat maklik kan skoonvee sou taai, klein vingertjies dalk betrokke raak. Dit is ’n fees van kleur en fyn detail, sodat die soek van die items op elke bladsy tog ’n bietjie uitdaging inhou en die kinders goed kan besig hou.
      Die teks is nommerpas, nie te lank of te gekompliseerd nie, met heerlike rym wat uit die oorspronklike Engels vertaal is deur De Wet Hugo. “Ek stap deur die tuin en wat sien ek daar? ’n Swart en wit kat wat na goudvisse staar!” Op hierdie bladsy en trouens elke bladsy van Troeteldiere, kan daar lekker gesels word oor kleure. Dieregeluide word ook geinkorporeer.

      Human & Rousseau, druknaam van NB Uitgewers, verdien weereens ’n pluimpie vir hierdie skitterende boekies vir ons heel klein maats. Dit is ideale kersfeesgeskenke wat beslis langer as net ’n dag of twee sal oorleef.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account