Our payment partner, PayU is unable to process most transactions right now. We hope to have this resolved shortly. We apologise for any inconvenience caused.

Brug

Deon Lamprecht

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 280.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 280 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      In vergeelde foto's van drie dekades gelede staan oopgesigseuns vol bravade voor Ratel-gevegsvoertuie. Hierdie dienspligtiges van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep staan aan die begin van hul reis diep in Angola in om vir volk en vaderland te gaan veg. In 'n bloedige geveg op Valentynsdag 1988 en in die doodsakker by Tumpo sou hul jeugdige onskuld egter sneuwel. In die hitte van die gevegte kom die besef: Nou gaan dit nie oor ideologie nie, maar om oorlewing. Na die oorlog gaan die lewe voort, maar die vrae en geestelike letsels wyk nie. In 2018 keer 'n groep van die ouddienspligtiges terug na Cuito Cuanavale op soek na afsluiting - en om die wrak te vind van die Ratel waarin 'n makker op die laaste dag van die oorlog gesterf het. Die Brug vertel van hul reis van jong man na veteraan en gee ook 'n stem aan die vroue in hul lewe. Dit is 'n verhaal van ontnugtering, maar ook van trotse kameraderie en genesing.
      CONTRIBUTORS: Deon Lamprecht EAN: 9781928248088 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 210 cm
      PUBLISHED BY: Jonathan Ball Publishers SA DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: HISTORY / Africa / South / General, HISTORY / Military / General, TECHNOLOGY & ENGINEERING / Military Science WIDTH: 138 cm SPINE:

      Book Themes:

      Angola, Land forces and warfare, African history, Military history

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account