FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Die Mak Maniere van Wilde Diere

Irma Raspel

    Product form
      FORMAT: Paperback

      R 209.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 209 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days

      Die Mak Maniere van Wilde Diere is ’n boek om kinders deur die avonture van Suid-Afrika se wild te inspireer. Met stories van olifante wat trou of slange wat in knope vasgebind word, ontlok hierdie plaaslike kindertitel 'n gevoel van verwondering. Hierdie vier kortverhale, wat gemik is op ouderdomme 5-10 jaar, vorm 'n prettige wêreld van dieremanewales.

      Met pragtige illustrasies van Annerina de Beer; die verhale is geskryf deur 'n ma van twee met die doel om 'n liefde vir stories by Suid-Afrika se jong generasie te kweek.

      CONTRIBUTORS: Irma Raspel EAN: 9780639799445 COUNTRY: South Africa PAGES: 50 WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: Rockhopper Books DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Y
      Yolandi le Roux
      'n Vars, vrolike kinderboek wat kinders se verbeelding aangryp.

      Wat 'n lekker kinderboek! Ilustrasies is puik en die stories is so kreatief geskryf dat jy jou behoorlik inleef met die karakters.

      Ek hoop daar is 'n reeks wat voorlê!

      Irma Raspel is 'n kreatiewe denker wat stories vir haar kinders op haar reise deur Afrika uitgedink het. Irma is diep verbonde aan die natuur en natuurlewe, met 'n suksesvolle loopbaan in die landbou en 'n diep liefde vir die kunste. Sy vind groot vreugde daarin om ander te help om ons plaaslike dierevriende te verlustig. Nou dat sy klaar haar twee kinders in Limpopo grootgemaak het, skyn haar liefde vir hul plattelandse huis in haar skryfwerk deur as 'n liefdesbrief aan Suid-Afrika. Sy is nou gelukkig in Robertson, Wes-Kaap, gevestig.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account