FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Onvoorwaardelike liefde

Onvoorwaardelike liefde

    Product form
      FORMAT:
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      6x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with
      Op haar man se begrafnis hoor Danika Rivers iemand sê sy moes van haar man se bedrog geweet het. Sy en haar sesjarige dogtertjie word met skuld en skande agtergelaat.Ses maande later ontmoet sy die man wat haar so vinnig veroordeel het. Stadigaan gee Dewald de Koning haar weer die selfvertroue om die wêreld in die oë te kyk.Probeer Dewald net vergoed vir sy kras woorde van maande gelede? Of het hy regtig lief geword vir haar?
      CONTRIBUTORS: Onvoorwaardelike liefde EAN: 9781779870445 COUNTRY: South Africa PAGES: 192 WEIGHT: 100 g HEIGHT: 170 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: FICTION / General, FICTION / Romance / General, FICTION / Romance / Fantasy WIDTH: 107 cm SPINE:

      Book Themes:

      Fantasy romance, Romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Hoeveel van 'n ander skuld behoort jy te dra?

      As daar nou al ooit ’n onwaarskynlike liefde geskets is in ’n romanse, is dit die verhouding tussen Danika en Dewald. Dit kon skaars slegter begin, met sy ondeurdagte opmerking by die begrafnis van Danika se man. Maar dit is sy grysblou oë, en nie net die beskuldiging wat hy uitgespreek het nie, wat haar ry.
      Die storielyn fokus sterk op skuld, aanspreeklikheid en die invloed van ander se oordeel oor situasies. Mens kan kers opsteek by Dewald, met sy nugtere uitkyk. Dit was egter juis sy geneigdheid om jammer te kry en te vergoed vir onreg, wat ’n tydelike wig tussen hulle ingedryf het.
      Ek het nog nooit die voorreg van ’n ski-vakansie gehad nie, daarom het ek dit baie geniet saam met Danika en haar familie. Net genoeg inligting om die storielyn te ondersteun en Danika se vertwyfeling finaal stop te sit.
      Ek het vinnig weer gekyk na hierdie skrywer se vorige twee Romanzas, Om die sterre te raak, en Waag en wen, en ek voel daar is ’n duidelike groei in haar skryfstyl. Onvoorwaardelike liefde verdien ’n ekstra ster van my kant af.
      Die Romanza in die Moderne subgenre, is uitgegee deur Lapa Uitgewers.

      Renda de Waal-Fourie het verskeie kwalifikasies en het in die staatsdiens gewerk en later by tersiêre instellings klas gegee, voor sy liefdesverhale begin skryf het. Sy en haar man reis graag.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account