FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not giftable NOTSANTA SAFE
    Hoe om 'n hart te steel

Hoe om 'n hart te steel

Didi Potgieter

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 55.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 55 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 9.16 per month!
      6x monthly payments of R 9.16 with
      4x fortnightly payments of R 13.75 with
      Binne ‘n kwessie van ‘n dag val Milan se lewe uitmekaar en verloor sy alles. Teensinnig moet sy Alber t du Randt se hulp aanv aar. Sy is egter moeg daarvoor dat mans haar boelie, en Alber t is juis die soor t man wat daaraan gewoond is om te kry wat hy wil hê. Boonop is hy net t e diep gewortel in die verlede waarvan sy graag wil w egkom. Albert se lewe is netjies en agt ermekaar en hy het r eeds die ring gekoop vir iemand wat uitst ekend daarin pas. Maar die loskop Milan maak dinge in hom wakk er wat eerder slapend moes bly. Toe Milan in die tuinwoonstel op sy er f intrek, help dit ook niks om die effek v an haar liggaam op sy sintuie t e verdoof nie. Die vonk tussen hulle word vinnig ‘n vuur, en Milan wonder of sy ooit ‘n man soos Albert se hart sal kan steel.
      CONTRIBUTORS: Didi Potgieter EAN: 9781776359226 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 100 g HEIGHT: 170 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: FICTION / General, FICTION / Romance / General, FICTION / Romance / Fantasy WIDTH: 107 cm SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      C
      Candass Theunissen
      Liefde wen

      Dit was so lekker om die boekie te lees. Ek kon dit nie neersit nie

      Liefde wen nog elke keer

      p>Didi Potgieter woon op Potchefstroom. Haar eerste Romanza, Leer my liefhê verskyn in Januarie 2014 en daarna sien vele ander Romanzas, Super-Romanzas en Novelles die lig. Met soveel onvertelde stories in haar kop en hart, hoop sy om nog lank liefdesverhale te skryf. Didi wen in 2018 die ROSA Imbali-toekenning met Liefde vir ’n Ridder en in 2021 vir As dit voel soos Liefde. Didi was ook al drie keer ’n finalis vir die ATKV-Woordveertjiesprys vir romanse.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account