FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not giftable NOTSANTA SAFE
    Rig jou gedagtes hierop

Rig jou gedagtes hierop

John Stange

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 90.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 90 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 15.00 per month!
      6x monthly payments of R 15.00 with
      4x fortnightly payments of R 22.50 with
      Ons harte en gedagtes ontvang daagliks ’n ontelbare hoeveelheid boodskappe. Sommige hiervan is waar en behulpsaam, maar ander maak seer, verwoes of is nie in lyn met die boodskappe wat God vir ons in sy innige liefde en wysheid wil gee nie. Watter boodskappe kies jy om te glo en aan jouself te herhaal? Hoe klink jou interne gesprek wanneer jy na jou spieëlbeeld staar? Spreek jou woorde van hoop en geloof, of van nederlaag en moedeloosheid?Watter verskil glo jy sal dit maak as jy vir die volgende een-en-dertig dae sou kies om te fokus op wat die Here vir jou wil sê en wat Hy reeds vir jou in sy Woord vertel het? Laat Rig jou gedagtes hierop die eerste stap in die opwindende reis te wees na nuwe insigte, geestelike bemoediging en onderskraging. Ontdek die krag van self-aanvaarding en daaglikse geestelike vernuwing wat voortvloei vanuit die persoonlike boodskappe vir jou uit die Woord van God.
      CONTRIBUTORS: John Stange EAN: 9781776351350 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 234 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: RELIGION / Christian Living / General, RELIGION / Christian Living / Inspirational, RELIGION / Christian Living / Spiritual Growth WIDTH: 153 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christianity, Christian life and practice, Spirituality and religious experience, Personal religious testimony and popular inspirational works

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      j
      jidt33@gmail.com Unknown
      Rig jou gedagtes hierop?

      Excellent book one to be recommended

      John Stange is ’n volgeling van Jesus, getroud met Andrea, en die pa van vier kinders. Hy het grade in Bybelkunde, Opvoeding, en Berading, en is ’n gesertifiseerde spreker, leier en afrigter by die John Maxwell span. John is die hoof pastoor by die Core Creek Gemeenskapskerk in Langhorne, PA, VSA. Hy is ’n ereprofessor by Cairn Universiteit waar hy kursusse aanbied oor kerkplanting, teologie en berading. John dien ook as die Direkteur van die National Mission Board what ’n bediening is wat op kerkplanting en algemene kerk gesondheid fokus. Sy bediening is DesireJesus.com.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account