FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Bobbob die Robo-Meerkat en die Brandbekbobotie

Marion Erskine
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 192.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 192 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 32.00 per month!
      3x monthly payments of R 64.00 with
      4x fortnightly payments of R 48.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Terwyl Ali, Mieke en Lena lourierblare teen Tafelberg soek, kom hulle op ʼn gloeiende oranje klippie af. Daar hoog bo Kaapstad ontmoet hulle vir BOBBOB, en so begin ʼn opwindende avontuur deur die Moederstad. In sy Wes-Kaapse avontuur ontdek BOBBOB nóg vreemde gewoontes van die aardbewoners. Maar dan is daar ’n glipsie in die Bo-Kaap . . . 'n bobotie wat warmer is as ʼn kaboem-krater! BOBBOB en die kinders is vasgevang in ʼn vuurwarm brandbekkompetisie wat lesers se oë gaan laat traan van die lag.

      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Marion Erskine EAN: 9780624096580 COUNTRY: South Africa PAGES: 96 WEIGHT: 500 g HEIGHT: 198 mm
      PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd DATE PUBLISHED: 2026-08-21 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 130 mm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Marion Erskine is die skepper van die bekende Facebook-groep “Lekkerleesboekrak” en is die bekroonde skrywer van radiodramas, jeugverhale en populêre volwasse fiksie. Marion het in 2018 ’n ATKV-Woordveertjie vir sy jeugverhaal Vlerke vir almal gewen. Web van leuens (H&R 2025) is sy nuutste jeugverhaal. Hy woon tans in Frankryk.,Heléne het onderwys studeer en daarna as au pair in Oostenryk gewerk. Gedurende haar onderwysloopbaan het sy laerskoolleerders se lewens aangeraak as Grondslagfasejuffrou, Afrikaansonderwyseres vir die Intermediêre Fase en as skoolbibliotekaresse. Onder Heléne se publikasies tel Die emmerskoplys en verskeie kortverhale vir jong lesers.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account