Francine Rivers
Francine Rivers is a bestselling author known for her works of Christian fiction, including Redeeming Love. Her career started as a historical romance author before she ventured into romance and contemporary novels with Christian themes following her conversion to Christianity. She uses her work to feel closer to God.
Sy Is Myne
1875. Wanneer Kathryn Walsh in die myndorp Calvada aankom, is liefde die laaste ding waaraan sy dink. Haar welgestelde stiefpa het haar weggestuur uit Boston om ’n erflating te kom opeis van ’n oom wat sy nooit geken het nie: ’n klein koerantkantoortjie in die hoofstraat van ’n dorpie vol bordele en kroeë, en ’n skynbaar waardelose myn. Kathryn besluit om haar oom se koerant weer op die been te bring en bevind haar kort voor lank midde-in ’n storm tussen twee van Calvada se magtigste mans. Kathryn is egter vasbeslote om aan te hou sê – en skryf – waarin sy glo. Matthias Beck, kroeg- en hotel-eienaar, sien onmiddellik dat die beeldskone, uitgesproke rooikop net so vasberade soos haar oom is. En hy weet haar strewe na geregtigheid kan ook háár dood veroorsaak … Die aantreklike hotel-eienaar en die eiesinnige juffrou Walsh sien dat hulle tog vir dieselfde ding baklei: ’n dorp waarop hulle trots kan wees. Almal wil graag ryk word in die myndorpie, maar dit is ’n liefde baie kosbaarder as goud wat almal in die dorp uiteindelik sal red.
R 206.00
Redeeming Love
Can God's Love Save Anyone? Bestselling author Francine Rivers skillfully retells the biblical love story of Gomer and Hosea in a tale set against the exciting backdrop of the California Gold Rush. The heroine, Angel, is a young woman who was sold into prostitution as a child. Michael Hosea is a godly man sent into Angel's life to draw her into the Savior's redeeming love. A six-part study guide, suitable for individual use or group discussion, is included in this bestselling novel. California's gold country, 1850. A time when men sold their souls for a bag of gold and women sold their bodies for a place to sleep. Angel expects nothing from men but betrayal. Sold into prostitution as a child, she survives by keeping her hatred alive. And what she hates most are the men who use her, leaving her empty and dead inside. Then she meets Michael Hosea. A man who seeks his Father's heart in everything, Michael Hosea obeys God's call to marry Angel and to love her unconditionally. Slowly, day by day, he defies Angel's every bitter expectation until, despite her resistance her frozen heart begins to thaw. But with her unexpected softening come overwhelming feelings of unworthiness and fear. And so Angel runs. Back to the darkness, away from her husband's pursuing love, terrified of the truth she can no longer deny: Her final healing must come from the One who loves her even more than Michael Hosea does, the One who will never let her go. A powerful retelling of the book of Hosea, Redeeming Love is a life-changing story of God's unconditional, redemptive, all-consuming love.
R 210.00
R 300.00
R 285.00
R 206.00
R 546.00
R 300.00
Meesterstuk
Roman Velasco is 'n suksesvolle Los Angeles-kunstenaar wat oenskynlik alles het wat sy hart begeer - 'n groot herehuis, geld, vroue en roem. Slegs Grace Moore, sy teesinnige nuwe assistent, weet hoe min hy regtig het. Maar Grace weet nie hoe haar baas in die geheim met sy duiwels stoei nie: deur geboue te teiken as die Bird, 'n berugte maar ongeidentifiseerde graffiti-kunstenaar - 'n alter ego wat Roman se loopbaan kan verwoes en hom in die tronk kan laat beland. Soos Roman, worstel Grace ook met spoke en geheime van haar eie. Na 'n rampspoedige huwelik haar lewe totaal van koers afgegooi het, het sy gesweer dat liefde nooit weer haar drome sal kniehalter nie. Maar soos sy die enigmatiese man agter die reputasie leer ken, is dit asof hulle gebroke stukke stadig inmekaar begin pas ... totdat iets onverwags gebeur wat die loop van hulle verhouding - en albei se lewe - onherroeplik verander. Die meesterstuk is 'n splinternuwe liefdesverhaal deur bekroonde New York Times-topverkoper-outeur Francine Rivers wat jou herinner dat genade selfs die mees gebroke persoon in 'n onvolmaakte tog ongelooflike meesterstuk kan verander.
R 310.00
R 295.00
R 309.00
R 300.00
R 309.00
R 230.00