FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Karoo-koors

Zinèt Oosthuizen
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 115.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 115 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 19.16 per month!
      3x monthly payments of R 38.33 with
      4x fortnightly payments of R 28.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Dariyah moet terugkeer na haar erfplaas in die Noordkaap, want sy het geen ander heenkome nie. Alles het egter op die plaas verander. Nou móét sy eenvoudig Addersholte se onbeskofte nuwe plaasbestuurder, Cuhan, aanvaar.Dariyah is die regmatige eienaar, maar Cuhan steek ’n stokkie voor elk van haar planne. Sake verander egter toe die eerste reën neersak en hulle ’n vurige soen deel.Toe die son weer uitkom, probeer Dariyah haarself oortuig niks het verander nie.

      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Zinèt Oosthuizen EAN: 9781779871664 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-08-01 CITY: GENRE: FICTION / Romance / General WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      'n Erfplaas met 'n befoeterde bestuurder is 'n uitdaging

      Ek kom soms aan die einde van ’n boek sonder om die titel werklik te verstaan binne die konteks van die storielyn. Die teenoorgestelde is waar van Zinèt Oosthuizen se nuutste Romanza. Reeds op bladsy 16 lees ek van Karoo-koors, “die Karoomense se vriendelikheid, die liefde vir die area en hulle bereidwilligheid om te help.”
      Dariyah verloor haar geliefde oom en haar ma tesame in ’n voertuigongeluk. Sy erf die plaas, Addersholte, in die Noord-Kaap. Daar loop sy haar vas in ’n ongeskikte plaasbestuurder wat ’n vyfjaarkontrak het en geen vriendelikheid teenoor haar openbaar nie. Sou ek een van die elemente van romanses, naamlik konflik, in isolasie moes beoordeel, sou hierdie twee karakters beslis volpunte kry.
      Tekens van jaloesie by beide partye, en ’n soen in ’n welkome reënbui, is aanduidend van gevoelens wat vir hulle nuut is. Dit gee ook die versekering dat die konflik uiteindelik bygelê gaan word en die liefde gaan seëvier.
      Karoo-koors is in Augustus vanjaar deur Lapa Uitgewers gepubliseer

      Zinèt Oostuizen is op haar gelukkigste wanneer sy haar pragtige land kan verken. Tussendeur werk en leef sy sodat sy die mooi om haar kan geniet. Sy is mal oor lees, bak en brou, maar die liefde is die belangrikste van alles.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account