FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Wanneer jy sing (Lidboek)

Louise van der Merwe
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 115.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 115 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 19.16 per month!
      3x monthly payments of R 38.33 with
      4x fortnightly payments of R 28.75 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Isobel Raadt se suiwer stem laat mense stom. Ná ’n traumatiese gebeurtenis en ’n onverwagte swangerskap, kies sy nie bitterheid nie, maar liefde en hoop – selfs al moet sy haar baba weggee sodat dié ’n beter lewe sal hê.Dis Isobel se stem wat die musiekvervaardiger Markus Meyer eerste bekoor, maar haar situasie verwar hom.Terwyl hy sukkel om sin te maak van pyn en geloof, is dit juis Isobel se stil deursettingsvermoë wat hom leer dat God steeds goed is.

      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Louise van der Merwe EAN: 9781779871688 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-08-01 CITY: GENRE: FICTION / Romance / General WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Romance

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Selfs moeilike dinge maak uit van God se plan

      Daar word dikwels bespiegel oor treffende openingsinne, maar hier lees ek nou vandag ’n slotsin wat vir my besonder treffend is en goeie lig werp op die pad waarlangs die heldin moes loop om heling en liefde te vind. “En vir die eerste keer glo sy werklik dat haar toekoms sterker as haar verlede is.” (p.187)
      Isobel Raadt het ’n stem soos die spreekwoordelike engel, en ’n ewe mooi geaardheid, ’n traumatiese gebeurtenis ten spyt. Musiekvervaardiger, Markus Meyer, worstel om te aanvaar dat daar meer steek in sy belangstelling in Isobel as net ’n potensiële kontrak om te skryf en ’n nuwe sanger om te bestuur.
      Wanneer jy sing is ’n Romanza in die Inspirasie subgenre. Die uitstaande geestelike boodskap is dat alles wat gebeur deel uitmaak van God se perfekte plan, hoe moeilik dit ook al mag wees. Ook dat dit nodig is om te vergewe en die verlede agter te laat.
      Wat ook beïndruk het is hoe skrywer, Louise van der Merwe, die verhoog aan die karakters en hulle gevoelens, eerder as byvoorbeeld die omgewing, oorlaat. Die storie pas gemaklik in die gleuf van geestelike fiksie, hoewel dit natuurlik meer bondig is as ’n vollengte roman.

      Louise van der Merwe is met haar eie held getroud en steeds dolgelukkig ná drie woelige kinders. Sy is mal oor liefdesverhale en is ’n opperste romantikus. Liefde is mooi en lekker en raak nooit oud nie! Liefde gee ook hoop in ’n donker, onregverdige wêreld en al kan sy vir net een persoon ontvlugting bied deur een van haar boeke dan, sal sy met ’n tevrede hart kan heengaan.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account