FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Tippie doen wiskunde, V2, B9: Leer meer oor geld

José Palmer

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      Format: Paperback / softback

      Tippie doen wiskunde is unieke en prettige manier om wiskunde te bemeester. Die Vlak 2 Wiskunde reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie temas. Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker. Die breë uitkomstes in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe. Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer. Tippie doen wiskunde Vlak 2 fokus op funksionele uitkomstes, bied geleentheid vir selfassesering en sluit aantal tydgebaseerde aktiwiteite in. Duidelike vordering sowel as kurrikulumuitbreiding is in hierdie reeks ingesluit.
      CONTRIBUTORS: José Palmer EAN: 9780637004923 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 90 g HEIGHT: 280 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2024-01-01 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Activity Books / General, JUVENILE NONFICTION / Mathematics / General WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      English, Children’s: picture books, activity books, early learning concepts, Early years / early learning concepts, Educational material, Educational: First / native language

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Met jare se ervaring in buitengewone onderwys met kinders met lees- en leerprobleme, wil José Palmer en Reinette Lombard met die Tippie doen wiksunde-reeks ’n liefde vir wiskunde geletterdheid by kinders kweek. Met jare se ervaring in buitengewone onderwys met kinders met lees- en leerprobleme, wil José Palmer en Reinette Lombard met die Tippie doen wiksunde-reeks ’n liefde vir wiskunde geletterdheid by kinders kweek. Die Tippie doen wiskunde-reeks is geskryf in samewerking met Ashleigh Hala. Ashleigh is 'n toegewyde onderwyser met 'n Graad in Opvoedkunde in die Senior Fase (FET) en 'n dekade se ondervinding in die klaskamer. Sy het die voorreg gehad om Wiskunde aan kinders van alle ouderdomme te onderrig, maar het 'n besondere liefde vir die Grondslagfase. Onlangs het sy haar horisonne verbreed deur 'n LLB-graad te verwerf, met 'n besondere belangstelling in opvoedkundige reg. Binne en buite die klaskamer is sy passievol daaroor om wiskunde lekker te maak deur die toepassing van innoverende onderrigmetodes. Zinelda McDonald is an award-winning South African illustrator who lives in Wellington in the Western Cape of South Africa. She has illustrated numerous children’s books and is also a well-known designer and illustrator of children’s book covers. Awards for her work include the Alba Bouwer Prize and the Exclusive Books IBBY SA Award.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account