FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Zackie Mostert Omnibus 1 (boek 1-5)

Zackie Mostert Omnibus 1 (boek 1-5)

Jaco Jacobs

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 240.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 240 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 40.00 per month!
      3x monthly payments of R 80.00 with
      4x fortnightly payments of R 60.00 with

      Format:

      Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus!Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad!Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om ’n superheld te word of ’n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom – waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het dié gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwêreld gebring, en duisende aanhangers gekry. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven – en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak!Vir die heel eerste keer verskyn vyf van Zackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus:1. Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie2. Zackie Mostert en die (Byna) Baie Briljante Idee3. Zackie Mostert en die super-aaklige soen4. Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar5. Zackie Mostert en die spokerige storie
      CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs EAN: 9780799389449 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2018-08-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General, JUVENILE FICTION / Short Stories WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction, Children’s / Teenage fiction: Short stories

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners. Sy skryfwerk wissel van prettige kinderrympies tot spokerige grilstories, van vermaaklike feiteboeke tot lekker skaterlagstories.Hy het reeds meer as 150 boeke die lig laat sien, en meer as 1.2 miljoen kopieë van sy boeke is verkoop.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account