FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    keer toe ek my naam vergeet het

keer toe ek my naam vergeet het

F.A. Venter

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      Format: Paperback / softback

      Die eerste uitgawe van Die keer toe ek my naam vergeet het verskyn in 1995, vyf jaar nadat die skrywer F.A. Venter 'n beroerte gekry het. In hierdie outobiografiese vertelling dokumenteer hy die pynlike en stadige proses van herstel: hy moet weer leer loop, leer praat, leer skryf. Dit is verder 'n verhaal oor die verhouding tussen Venter en sy geliefde vrou, Stella. In Die Afrikaanse literatuur 1652-2004 beskryf J.C. Kannemeyer Die keer toe ek my naam vergeet het as een van Venter se "belangrikste bydraes tot die Afrikaanse prosa": "Die aangrypende verhaal van ouderdom en lyding, maar ook van 'n mooi huwelik en toegewyde liefde, is terselfdertyd 'n getuienis van die onblusbare gees van die skeppende mens wat, ten spyte van alle teenspoed, kan voortgaan met die werk waarvoor hy hier op aarde geplaas is." Op 'n eerlike en roerende wyse, en met 'n tikkie humor, raak Venter die universele, tydlose temas van siekte, oudword en die dood aan. Uiteindelik is dit 'n verhaal van aanvaarding: "Ek het baie verloor - die kosbaarste. Maar ek het ook geleer om te verduur. Te aanvaar. Tevrede te wees. Anders sou dit ondraaglik wees."
      CONTRIBUTORS: F.A. Venter EAN: 9781485308034 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 213 cm
      PUBLISHED BY: Protea Boekhuis DATE PUBLISHED: 2018-04-01 CITY: GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / Literary Figures, HEALTH & FITNESS / Diseases & Conditions / General, LITERARY CRITICISM / African, LITERARY CRITICISM / Modern / 20th Century, SELF-HELP / Aging WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Republic of South Africa, 20th century, c 1900 to c 1999, Autobiography: writers, Literary studies: c 1900 to c 2000, Coping with / advice about illness and specific health conditions, Coping with / advice about ageing

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account