FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Die Spore Van Gert Saggiestrap

Die Spore Van Gert Saggiestrap

Marco Botha

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 260.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 260 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 43.33 per month!
      3x monthly payments of R 86.66 with
      4x fortnightly payments of R 65.00 with

      Format: Paperback / softback

      ’n Naam is nie net ’n roepding nie. Dis ’n ding wat jóú roep. Só het oom Dahm vir Gert Saggiestrap terug lewe toe probeer bearbei. Toe reeds 14 jaar sy spoor byster in die oer-rivierlope van die ua pukiro in die Omaheke. Nes sy pa met die goeie hart en sy ma met die stukkende verlede was hy ’n boesmankind van die Nuwe Tyd waarin inkommers om en oor die boesmans kom grenspale slaan het. Vir die ellende van hierdie gestroopte bestaan was Gert nie geoormerk nie. Maar toe kom Goeie Vrydag van sy 15de jaar. Die geeste van die dode het vir die eerste keer om hom kom draal. Dié lei hom terug op ’n donker pad wat met die spore van sy oudste voorsate langs loop: na wat dit beteken om ’n boesman te wees met sand-ankers in jou herkoms en ’n hand op die hefbome van die toekoms. Gert Saggiestrap loop soek sy hart, vat sy naam en vind daarin opgesluit sy groot gawe. Die Spore van Gert Saggiestrap is ’n greep uit die hedendaagse bestaan van ’n groepie Ju/’hoansi uit die Omahekestreek, noordwestelike uithoek van die Namibiese Kalahari. Dit is sensitiewe, outentieke verhaal vol pyn, ontheemdheid en vertwyfeling maar ook triomf en diepe blydskap en hoop. Marco Botha se boek is universeel en bied uiters relevante blik op al die randeiers van ons samelewing. – Willemien le Roux, skrywer van Shadow Bird en Voices of the San.
      CONTRIBUTORS: Marco Botha EAN: 9781991202697 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: Flyleaf Publishing and Distribution DATE PUBLISHED: 2020-05-20 CITY: GENRE: BUSINESS & ECONOMICS / Careers / General, BUSINESS & ECONOMICS / Personal Success, SELF-HELP / Personal Growth / Success WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Advice on careers and achieving success

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account