FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Oupa se Medalje

Oupa se Medalje

Phil Earle

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 50.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 50 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 8.33 per month!
      3x monthly payments of R 16.66 with
      4x fortnightly payments of R 12.50 with

      Format:

      Marko se oupa is die dapperste mens wat hy ken – hy het selfs 'n medalje om dit te bewys! Saam gaan hulle op allerhande avonture soos ruimtereise en wilde jagtogte – sonder om eers die huis te verlaat! Maar toe Oupa alleen op sy laaste avontuur moet gaan is dit Marko se beurt om dapper te wees. Maar Oupa het vir hom 'n baie spesiale verrassing agtergelaat …Hierdie boek vir beginnerlesers is 'n aangrypende verhaal oor liefde en verlies.
      CONTRIBUTORS: Phil Earle EAN: 9780799395822 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2019-11-19 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Sarah Horne is ’n illustreerder van London. Sy is al meer as vyftien jaar ’n illustreerder van kinderboeke en ook onlangs ’n skrywer daarvan. As kind het Phil Earle dit gehaat om romans te lees, maar hy het vinnig ’n liefde vir strokiesprente en grafiese romans ontdek. Na Universiteit het hy verskeie werke gehad, soos in kroeë en reisagentskappe en by ’n kinderhuis. Dit was hierdie ongelooflike ervaring wat die skryf van sy twee jeugromans Being Billy en Saving Daisy geïnspireer het. Volgens Earle is die beste ding wat ooit met hom gebeur het om ’n werk in ’n boekwinkel se kinderafdeling te kry. Hierdie boeke was anders as enigiets anders wat hy al gelees het, en hy het vinnig begin om net kinderboeke te lees. Dit was terwyl hy daar gewerk het dat hy besef het hy wil probeer om vir jongmense te skryf. Hy het vyf jaar in daardie boekwinkel gewerk voordat hy werk by ’n uitgewery gekry het, en nou verdeel hy sy tyd tussen boeke verkoop en boeke skryf. Hy bly in ’n huis op ’n heuwel saam met sy vrou en drie kinders, en hy probeer om elke dag 500 woorde te skryf. Jaco Jacobs is die gewilde skrywer en vertaler van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners. Hy het reeds meer as 150 eie boeke en 200 vertalings die lig laat sien, en meer as 1.2 miljoen kopieë van sy boeke is verkoop. Verskeie van sy boeke is alreeds wêreldwyd in Engels uitgegee. Onder Jaco se talle bekronings tel ’n SAVI-toekenning vir vertaling, die Tienie Hollowaymedalje, die Alba Bouwerprys, die Elsabe Steenbergprys vir vertaalde kinder- en jeugliteratuur, die MML-letterkundeprys en 26 ATKV-Kinderboektoekennings. In 2018 word Jaco ook benoem vir die beroemde Britse Carnegie-medalje. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy twee dogters, Mia en Emma, drie honde, ’n kat en ’n troetel-luislang.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account