FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Ready to gift SANTA SAFE
    'Is Dit Jý?' Avonture Voor en Agter die Skerms

Ian Roberts

    Product form
      FORMAT: Paperback

      R 340.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 340 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 56.66 per month!
      6x monthly payments of R 56.66 with
      4x fortnightly payments of R 85.00 with

      As ’n jong seun wat kaalvoet en vry grootgeword het op sy ouers se sitrusplaas in die Oos-Kaap, sou Ian Roberts nooit kon dink dat hy eendag ’n ikoon van die silwerskerm sou word nie. Vandag nog herken mense hom as die taai Bittereinder Sloet Steenkamp van Arende of as Boet van die gewilde Castrol-advertensies.

      Ian se loopbaan strek van Langstraat in Kaapstad tot Los Angeles en van Shakespeare-produksies in die teater tot die Oscar-wenner Tsotsi. In sy outobiografie verklap hierdie briljante storieverteller met ’n stoute sin vir humour meer oor wat alles agter die skerms op televisie- en rolprentstelle gebeur.

      Hy beskryf ook die hoogbloei van Afrikaanse televisie- en rolprentvervaardiging toe hy saam met legendariese regisseurs soos Manie van Rensburg en Dirk de Villiers gewerk het. Sy lewensverhaal is ’n meesterklas in die kuns van toneelspel.
      So outentiek, vreesloos en onkonvensioneel soos wat talle van sy karakters was, só is Ian ook in die regte lewe. Hy trap sy eie paadjie en was nog nooit ’n tropbok nie. Hy deel sy lewensverhaal met soveel humor, patos en insig dat dit nie anders kan as om die leser te ontroer nie.

      CONTRIBUTORS: Ian Roberts EAN: 9781776193561 COUNTRY: South Africa PAGES: 256 WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: Jonathan Ball Publishers DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: Nonfiction/ Autobiography WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      IAN ROBERTS is ’n bekroonde akteur, toneelskrywer en musikant. Hy het in die 1980’s groot bekendheid verwerf vir sy rolle in gewilde televisiereekse soos Verspeelde Lente, Arende en Inkom’ Edla Yodwa, waarin Ian, wat ook Xhosa magtig is, teenoor Henry Cele gespeel het. Benewens sy rol in die Oscar-wenner Tsotsi, het hy ook rolle vertolk in talle internasionale rolprente wat in Suid-Afrika vervaardig is. Sy optrede as Boet in die gewilde Castrol advertensieveldtog het van hom ’n huishoudelike naam gemaak. Hy is ook die sanger van die rockgroep Die Radio Kalahari Orkes.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account