FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Jan Braai: Junior In die kombuis

Jan Braai

    Product form
      FORMAT: Paperback

      R 260.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 260 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 43.33 per month!
      3x monthly payments of R 86.66 with
      4x fortnightly payments of R 65.00 with

      Format: Paperback

      Jan Braai Junior In die kombuis is ’n boek vir die volgende geslag. Dis geskryf in Jan Braai se kenmerkende styl en die hele gesin kan die maklik volgbare, stapvir- stap-resepte geniet. Gemik op jong kinders om hulle te help om heerlike kos suksesvol te maak en vertroue in hul vaardighede in die kombuis te ontwikkel, pak jy ’n lewenslange reis aan waar jy spesiale etes met gemak en selfvertroue sal kan maak.

      Hierdie gebruikersvriendelike boek bevat die grondbeginsels van kookkuns wat elke persoon behoort te ken, en gebruik basiese toerusting en sakpas bestanddele. Met Jan Braai se wenke en raad sal Jan Braai Junior In die kombuis jou gereedmaak om vir die res van jou lewe soos ’n kampioen te kook!

      CONTRIBUTORS: Jan Braai EAN: 9781432312114 COUNTRY: South Africa PAGES: 64 WEIGHT: HEIGHT:
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2025-08-01 CITY: GENRE: Cookkery WIDTH: SPINE:

      Book Themes:

      Food/ Drinks

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Vir die afgelope 20 jaar vind Nasionale Braaidag plaas op inisiatief van Jan, gemik daarop om al 60 miljoen Suid-Afrikaners op 24 September rondom braaivure saam te bring. In hierdie tyd het Jan twee MBA’s verwerf: sy meestersgraad in besigheidsadministrasie aan die Universiteit van Kaapstad en sy meestersgraad in braai-aktiwiteite aan die Universiteit van die Lewe. Jan Braai is die skrywer van nege topverkoper-kookboeke. Sy boeke is in verskeie tale vertaal en internasionaal gepubliseer. Hy is die aanbieder van die hoogaangeskrewe televisieprogram Jan Braai vir Erfenis op DStv se Kyknet en Showmax. Dié program is tans in sy vyftiende seisoen. Hy is ’n aktiewe sportman en wanneer hy nie by ’n braaivuur of in die kombuis is nie bring hy sy tyd deur om fiets te ry, te roei of te hardloop. Jan Braai is net die soort man wat jy wil hê jou kinders moet leer kosmaak!

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account