FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

My tyd met God

Joyce Meyer

    Product form
      FORMAT: Hardback

      R 259.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 259 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      Die daaglikse lewe kan uitdagend wees; ons aandag word maklik afgelei deur soveel dinge wat belangrik lyk. Maar om die lewe te leef wat God vir jou beplan het, moet jy tyd maak vir dit wat die belangrikste is, en die fondament van 'n vervulde lewe – jou verhouding met Hom. Oor die verloop van drie jaar het Joyce Meyer in haar joernaal die persoonlike oordenkings en inspirasie neergepen wat haar besige lewe aangevuur het. Daardie oordenkings vorm My tyd met God, 365 dagstukkies wat die leser intieme insig gee in Joyce se geestelike reis. Met hierdie boek bied sy 'n praktiese manier om tyd saam met God deur te bring. Die dagstukkies bevat oordenkings wat spruit uit Joyce se lewe, opbouende verklarings en relevante Skrifgedeeltes om groter nabyheid met God aan te moedig. Die Bybelverse en persoonlike stories wat sy deel sal jou help om groter vreugde en vrede te ervaar danksy jou spesiale tyd met God. Jy sal meer doeltreffend deur die lewe kan gaan, beter besluite kan neem en die wonderlike lewe wat jy bestem was om te he, vir jouself toeeien.
      CONTRIBUTORS: Joyce Meyer EAN: 9781415339206 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 190 cm
      PUBLISHED BY: Christian Art Books DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: RELIGION / Biblical Meditations / General, RELIGION / Biblical Studies / Bible Study Guides WIDTH: 140 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christianity, Bible readings, selections and meditations, Criticism and exegesis of sacred texts

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Joyce Meyer is een van die wereld se voorste predikers en is 'n kenner op verskeie gebiede wat fokus op emosies, houdings en gemoedstoestande. Sy het ongeveer 'n honderd boeke geskryf wat in meer as 'n honderd tale vertaal is. Joyce borg ook Hand of Hope,

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account