FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Jou Stryd Behoort Aan Die Here

Joyce Meyer

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 206.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 206 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      Het jy al ooit gevoel jy het al alles op aarde probeer om 'n probleem op te los, maar dat niks werk nie? Het jy al ooit gewonder waar die moeilikhede wat jou in die gesig staar, vandaan kom? In Jou stryd behoort aan die Here verduidelik Joyce Meyer dat wanneer jy die duiwel - wat werklik is en aktief is in vandag se wereld - as jou ware vyand en die bron van jou probleme raaksien, jy dit kan oorkom en 'n lewe van vrede, vryheid, geloof en oorwinning leef. Wanneer jy die lewe se aanslae in die gesig staar, is daar sekere dinge wat jy vir jouself moet doen, soos om ywerig God se Woord te bestudeer en toe te pas, Hom te vertrou, te bid, ander te help, en 'n gesindheid van vertroue en 'n dankbare hart te handhaaf. Maar daar is ander dinge wat net God kan doen. Wanneer jy jou deel doen, doen God sy deel - en Hy is altyd gereed en gretig om jou te verdedig en te help. Joyce fokus nie net op die aard en strategiee van die vyand in hierdie vars benadering tot geestelike oorlogvoering nie, maar ook op die ware karakter en liefde van God, wat jou altyd na oorwinning sal lei. Ongeag hoe moeilik jou uitdagings ook al is, het jy alles wat jy nodig het om elke stryd te wen - want God is aan jou kant!
      CONTRIBUTORS: Joyce Meyer EAN: 9781415342183 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 222 cm
      PUBLISHED BY: Struik Christian Media DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: RELIGION / Christian Living / General WIDTH: 152 cm SPINE:

      Book Themes:

      Christian life and practice

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account