Het jy al ooit gevoel jy het al alles op aarde probeer om 'n probleem op te los, maar dat niks werk nie? Het jy al ooit gewonder waar die moeilikhede wat jou in die gesig staar, vandaan kom? In Doen dit al is jy bang verduidelik Joyce Meyer dat vrees oral is en almal beinvloed. Dit regeer baie mense, maar dit hoef jou nie te regeer nie. Onthou: Moed is nie die afwesigheid van vrees nie. Dis om te leer hoe om voort te gaan te midde van die vrees. Dapper mense doen wat hulle in hul harte glo hulle moet doen, ongeag hoe hulle voel of watter twyfel hulle ook al ervaar. Joyce Meyer moedig lesers aan om eienaarskap van hul probleme te aanvaar en hul harte vir God oop te maak. Dan kan Hy help om lig na die duisternis te bring sodat hulle vry kan wees.
CONTRIBUTORS: Joyce Meyer
EAN: 9781415342671
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 230 cm
PUBLISHED BY: Struik Christian Media
DATE PUBLISHED:
CITY:
GENRE: RELIGION / Christian Living / General
WIDTH: 152 cm
SPINE:
Book Themes:
Christian life and practice
Book Partnerships
For the Fans