FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

CloseClose
CloseClose
Close

Vloek

Rudie van Rensburg

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 375 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 62.50 per month!
      3x monthly payments of R 125.00 with
      4x fortnightly payments of R 93.75 with
      Carl se rekord word uitgewis - maar wat sal dit hom kos?

      In Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. Slagyster eindig waar hy op vlug gaan 'n hy geld gesteel het waarop in 'n dwelmsaak beslag gel is.

      In Vloek is Carl terug. 'n dekade word hy skielik gevrywaar van vervolging. Hy kan terugkom na SA - sy bannelingstatus uitgewis, maar teen 'n prys. "Ons vergeet van jou sondes in ruil vir 'n teenprestasie," se sy nuwe werkgewer. Hy moet 'n saak van internasionale belang help ontrafel - een wat met lyke besaai le.

      Carl was 'n dekade laas polisieman. Nou sal hy sy skadukant finaal moet afskud en weer soos 'n volbloedspeurder redeneer om die saak saam met 'n spul rookies op te los. Sal die berugte rokjagter ook die versoeking weerstaan om betrokke te raak by 'n beeldskone kollegae En gaan sy pad kruis met die van Kassie Kasselman, die speurder wat sy diefstal destyds aan die Skerpioene blootgele het?

      Dan is daar die neo-Nazi uit Carl se verre verlede. Gevul met die 'heilige krag van die Fehrer' is hy vasbeslote om wraak te neem op die man wat hom agter tralies laat beland het.
      CONTRIBUTORS: Rudie van Rensburg EAN: 9780795801976 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 213 cm
      PUBLISHED BY: Queillerie Publishers (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: FICTION / Mystery & Detective / General, FICTION / Thrillers / Suspense, FICTION / Thrillers / General, FICTION / Crime WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Crime and mystery fiction, Thriller / suspense fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Vloek
      Rudie van Rensburg
      Doolhof
      Rudie van Rensburg

      R 375.00

      Merk
      Rudie van Rensburg

      R 375.00

      Hans Hou Bruilof
      Rudie van Rensburg

      R 290.00

      Kamikaze
      Rudie Van Rensburg

      R 513.00

      Piranha
      Rudie Van Rensburg

      R 375.00

      Close