Die vroee kerk was die suksesvolste in die geskiedenis van die Christendom. Tog het hulle niks gehad. Volgens Jesus is dit eers as jy iets vind om jou lewe voor weg te gee dat jy werklik begin leef. Jaco Strydom beskryf die vyf gewoontes van die vroee kerk wat hulle suksesvol gemaak het, en waarvan ons kan leer. Om 'n verskil te maak in hierdie wereld het ons beter gewoontes nodig, nie net nou en dan 'n paar goeie uitsonderings nie. Doen iets, hou aan om dit te doen totdat dit 'n gewoonte word.
CONTRIBUTORS: Jaco Strydom
EAN: 9780796322555
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 198 cm
PUBLISHED BY: Lux Verbi
DATE PUBLISHED:
CITY:
GENRE: RELIGION / Christianity / History, RELIGION / Christianity / General
WIDTH: 130 cm
SPINE:
Book Themes:
History of religion, Christianity
Book Partnerships
For the Fans