Nataniel vier 20 jaar as Kaalkop-rubriekskrywer met hierdie nuwe versameling van sy gewilde SARIE-rubrieke: 107 Kaalkoppe geskryf vanaf 2012 tot 2021. Eerlik, persoonlik, nugter, inspirerend, melankolies, hartseer, opgewonde, driftig, simpatiek, verbaas, dwars, reguit en vasbeslote mik hy na elke moontlike emosie. Met die wereld op sy kop was daar nog nooit 'n beter tyd vir 'n boek soos die nie.
CONTRIBUTORS: Nataniel Nataniel
EAN: 9780798182461
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 245 cm
PUBLISHED BY: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED:
CITY:
GENRE: FICTION / Short Stories (single author)
WIDTH: 170 cm
SPINE:
Book Themes:
Short stories
Book Partnerships
For the Fans