Bruin meisies is uitsonderlik. Ons maak orals ’n verskil. Droomskeppers en baanbrekers. Ons kan enigiets wees wat ons wil. Bruin meisies is leiers. Ons volg in die spore, van kampioene en heldinne. Hulle woorde en dade word deel van ons liedjies en sinne. Jy is wonderlik is propvol positiewe boodskappe om bruin meisies te inspireer om hulle drome na te jaag en hulself na waarde te ag. Die boek moedig bruin meisies aan om hulle unieke voorkoms en talente te vier en om uitsonderlik te wees op alle terreine.
CONTRIBUTORS: SerumolaEAN: 9781776251926COUNTRY: South AfricaPAGES: WEIGHT: 500 gHEIGHT: 280 cm
PUBLISHED BY: Pan Macmillan South AfricaDATE PUBLISHED: CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Social Topics / Prejudice & RacismWIDTH: 210 cmSPINE:
Book Themes:
Children’s / Teenage personal and social topics: Racism and anti-racism
Tshwanelo Serumola glo dat mens sommer baie avonture kan hê wanneer jy lees. Sy beskryf haarself as iemand wat lief is vir die lewe en entoesiasties en doelgerig is. Tshwanelo is passievol oor letterkunde en wil jong kinders met haar skryfwerk inspireer. Sy glo kinders moet hulleself in die stories wat hulle lees kan sien en dat jy sukses kan behaal ongeag waar jy vandaan kom. Sy is tans besig met `n nagraadse kwalifikasie in Ontwikkelingstudies aan die Universiteit van Pretoria.
Book Partnerships
For the Fans

Recently viewed products
Your wishlist
Please add product to your wishlist to see them here.
I totally love the cook book. It has beautiful, tasty and easy to follow recipes. The pictures that she added tell a beautiful story and are the cherry 🍒 on top for me. It is a beautiful and colourful book just like Chef Nti. It is totally worth buying
The book was well written and gave me an insight of who God is and what God can do through the narrated life story of Rorisang. It was a beautiful read.