’n Pretdraf? Dit klink na groot pret! Minki kan nie wag om saam met haar twee beste maats deel te neem nie. Maar Danika gaan ook vir die pretdraf inskryf en sy is van plan om te wen … selfs al beteken dit sy moet ’n nare poets bak om te sorg dat Minki-hulle nie die wedloop kan klaarmaak nie. Kort voor lank lyk dit of die pretdraf glad nie meer pret gaan wees nie …
CONTRIBUTORS: Jaco Jacobs
EAN: 9781779990266
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 1007 g
HEIGHT:
PUBLISHED BY: Pan Macmillan South Africa
DATE PUBLISHED:
CITY:
GENRE: JUVENILE FICTION / General
WIDTH:
SPINE:
Book Themes:
Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction
Jaco Jacobs is die skrywer van meer as 270 boeke vir kinders en meer as ’n miljoen kopieë van sy boeke is reeds verkoop. Hy spog met 46 bekronings vir sy werk en van sy boeke is vertaal in Engels, Nederlands, Italiaans en Portugees. Twee van sy boeke is tot films verwerk, met ’n derde in produksie. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogtertjies, Mia en Emma, drie honde, ’n kat en ’n troetelluislang.
Book Partnerships
For the Fans