FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not giftable NOTSANTA SAFE
    Ek Sal Vir Jou Veg

Ek Sal Vir Jou Veg

Norton

    Product form
      FORMAT:
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      6x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with
      Wanneer Cazlee se pa een aand weer sy hande vir haar lig, slaan sy terug. Voor sy haar kom kry, veg sy elke naweek by ’n onwettige vegklub om kos op die tafel te sit en sy dobbelgewoonte te onderhou. Sy droom van ’n matrieksertifikaat en ’n lewe ver weg van haar swakkeling-ma, dronklap-pa en ’n vegkryt waarin min reëls geld. Maar haar skoolwerk ly ál meer onder die laatnaggevegte. Dan sien ’n voormalige martial arts-kampioen Cazlee se talent raak. Hy bied haar ’n beurs aan by die skool waar hy taekwondo afrig en die kampioentrofee in die visier het. Ellamay, sy dogter, droom daarvan om in haar kampioen-pa se voetspore te volg. Dat haar pa uit sy pad gaan om eerder van Cazlee ’n kampioen te maak, lei tot wrywing tussen die twee meisies. Dan gaan die wêreld van onwettige gevegte vir Ellamay ook oop. Dinge loop lelik skeef en Cazlee moet 'n besluit neem wat haar hele toekoms kan beïnvloed.
      CONTRIBUTORS: Norton EAN: 9781779990433 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 1900 g HEIGHT: 198 cm
      PUBLISHED BY: Pan Macmillan South Africa DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 129 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Cliffordene is ’n trotse kaalvoetkind van Barkly-Wes in die Noord-Kaap. Sy het haar BA honneurs in joernalistiek aan die Noordwes-universiteit, Potchefstroom, voltooi en haar loopbaan by Volksblad as vertaler begin. Sy was ook al `n uitgewer en joernalis, en is tans werksaam by die Noordwes-Universiteit as kopieskrywer in die bemarkings-afdeling. Sy hou van lees en speelse sarkasme op die regte tyd, en is verslaaf aan springmielies en cinnamon buns! Daar het reeds een tienerboek, ‘n kortverhaalbundel en meer as twintig kortverhale uit haar pen verskyn.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account