FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Luiperd in my bed

Luiperd in my bed

Annelize Slabbert
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      "Met die middagson kom die lugspieelings wat aan die vallei sy naam gegee het: Deception Valley. Dan skuil alles wat asemhaal in die koelte van 'n matjarra, rug na die wind gedraai. In die lang geelwit gras le die leeus uitgestrek en slaap. Net die vlakvarke draf stertorent nader vir 'n modderbad." Annelize Slabbert was 'n joernalis in Johannesburg en haar man, Gerard, 'n apteker. Doodgewone stedelinge. Toe word hulle moeg vir die lewe in die stad, die spitsverkeer en die gejaag, en verhuis sak en pak na Botswana. Hier, in die son en sand van die Sentraal-Kalahari, gaan hulle 'n luukse vierster-lodge bestuur. Min het hulle geweet wat wag. Tussen die luiperdwyfie in die slaapkamer, die dansende Russe en "wilde diere" in die swembad, sal 'n Luiperd in my bed jou laat le van die lag . . . en jou twee keer laat dink voor jy jou eie landelike idille aandurf.
      Format: CONTRIBUTORS: Annelize Slabbert EAN: 9780624082354 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 198 cm
      PUBLISHED BY: Tafelberg Publishers Ltd DATE PUBLISHED: 2018-03-01 CITY: GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / Personal Memoirs, HUMOR / General, NATURE / Animals / Wildlife WIDTH: 130 cm SPINE:

      Book Themes:

      Botswana, Memoirs, Humour, Wildlife: general interest

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account