FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Afrikaans

F.I.J. van Rensburg
    Product form
      FORMAT: Book
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Die behoefte aan 'n publikasie soos die het voortgekom vanuit 'n besef van die omvang van die geknelde situasie waarin Afrikaans hom op die oomblik bevind as gevolg van die drastiese verkleining van sy gebruiksfeer. Van 'n taal wat byvoorbeeld 'n dekade gelede nog een van twee amptelike tale van die land was, met al die ontwikkelingsgeleenthede wat normaalweg tot 'n amptelike taal se beskikking is as gevolg van die blootstelling daarvan aan telkens nuwe situasies waarvoor nuwe terminologie en taalregisters geskep moet word, het dit een van die elf amptelike tale geword, 'n geselskap waarin hy hom prakties in 'n tweede liga saam met nege ander tale bevind ("die inheemses"), terwyl sy voormalige kollega, Engels ("die internasionale"), oor 'n liga van sy eie beskik, een waarin dit die leeueaandeel van die staatlike funksies behartig, met al die ontwikkelingsmoontlikhede wat daarmee gepaard gaan.
      Format: CONTRIBUTORS: F.I.J. van Rensburg EAN: 9780627025792 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 295 g HEIGHT: 245 cm
      PUBLISHED BY: Van Schaik Publishers DATE PUBLISHED: 2004-04-04 CITY: GENRE: PHILOSOPHY / Language WIDTH: 170 cm SPINE:

      Book Themes:

      Philosophy of language

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account