FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Groenmambas en Shaka se spies

Groenmambas en Shaka se spies

Carina Diedericks-Hugo

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 104.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 104 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Back-order only, ETA unknown but significant delays
      BUY NOW PAY LATER
      From R 17.33 per month!
      3x monthly payments of R 34.66 with
      4x fortnightly payments of R 26.00 with

      Format:

      Hy het net ingestap toe ’n man uit een van die hokkies strompel. Met sy een hand hou hy sy maag vas en in sy ander hand is daar ’n pakkie wat met bruinpapier toegedraai is. Die man pyl op Zuki af en druk die pakkie in sy hande. Vat. Steek ... weg. Moenie dat hulle dit kry nie. Nie ... na die ... polisie, kreun die man en sak inmekaar op die vloer. Zuki, Alisha, Xavier en Inge is in Graad 7 en hulle was nog altyd goeie maats. Die vier beland gedurig in die middel van een of ander avontuur. Dis die dat hulle in Graad 3 besluit het om hulself die Groenmambas te noem. Op ’n skooltoer na Durban word die Mambas weer onverwags by ’n raaiselagtige moord betrek. Moderne kinders sal maklik identifiseer met hierdie spanningsverhaal omdat dit so seepglad aangebied word soos ’n TV-reeks. Wat ons hier kry, is lewendige dialoog eerder as dooie beskrywings; kort tonele met baie aksie wat afgespeel word op herkenbare plekke soos Durban, in strate en geboue wat werklik bestaan; en gereelde verwysings na nie-fiktiewe helde soos Ryk Neethling en Schalk Burger. Marita van der Vyver
      CONTRIBUTORS: Carina Diedericks-Hugo EAN: 9780636112216 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 125 g HEIGHT: 210 cm
      PUBLISHED BY: Maskew Miller Longman (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2010-07-20 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Foreign Language Study / General WIDTH: 148 cm SPINE:

      Book Themes:

      Educational: Modern (non-native or second) languages

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account