FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Om die Aarde Aan te Haal en Ander Gedigte

Carine Janse van Rensburg

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 150.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 150 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 5 - 9 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 25.00 per month!
      3x monthly payments of R 50.00 with
      4x fortnightly payments of R 37.50 with

      Format:

      Dit verg ’n fyn oor en ’n fyner taal om die aarde nog helder aan te haal. In hierdie pragbundel vertel die eerste gedig, met die titel “Om die aarde aan te haal”, van die Aarde as ons plek van oorsprong, ons blyplek en ons toekoms. Die digter worstel om die “fyner taal” te vind wat die betekenis en waarde van Moeder Aarde duidelik kan laat klink. Daarmee druk die digter ook iets van die waarde van poësie uit: soos Gerrit Komrij in sy inleiding tot Die Afrikaanse poësie in ’n duisend en enkele gedigte aandui, teken dit op wat uit die verlede waardevol bly; gee dit ons sowel ankerpunte as drome in ons daaglikse bestaan; en vir die toekoms is dit ’n bewaarplek – ’n “magasyn” – van wat waardevol bly. Die gedigte is natuurlik nie net gekies om te weerspieël wat poësie is nie. Dit wil óók iets van die leefwêreld van die hedendaagse leser weergee: die skoonheid van die aarde, die verrukking van die liefde, die hoop op ’n sinvolle toekoms en die betekenis van elke oënskynlik onbelangrike mens se aardse bestaan.
      CONTRIBUTORS: Carine Janse van Rensburg EAN: 9780636184756 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 240 cm
      PUBLISHED BY: Maskew Miller Longman (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2015-12-01 CITY: GENRE: YOUNG ADULT NONFICTION / Foreign Language Study / General WIDTH: 168 cm SPINE:

      Book Themes:

      Afrikaans, For specific national or regional educational curricula, Educational: Modern (non-native or second) languages

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account