FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Not safe to deliver by Christmas NOTSANTA SAFE
    Klein boek -Begriptoetsboek

Klein boek -Begriptoetsboek

Corné Marais

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      Format: Paperback / softback

      ’n Heerlike doen-saam-aktiwiteitsboek vir die klaskamer. Gebaseer op die eerste ses boekies van Die klein boek van-reeks deur Fanie Viljoen. Tekste uit elk van die ses boekies word gebruik met begripsvrae, tematiese gesprekspunte, lekker pret mondeling- en skryfaktiwiteite. Die ses boekies is: Die klein boek van fantastiese feite, Die klein boek van gruwelike geheime, Die klein boek van hipercool hondetoertjies, Die klein boek van skitterende speelgoed, Die klein boek van katastrofiese kattekwaad, Die klein boek van mal modes
      CONTRIBUTORS: Corné Marais EAN: 9780637003490 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 180 g HEIGHT: 280 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2023-09-01 CITY: GENRE: WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Corné Marais is ’n oudonderwyser met baie jare ondervinding van Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal van graad 7-12. Marida Myburgh hou tans skool in Bloemfontein by C & N Primêre Meisieskool Oranje vir Afrikaans Huistaal-leerders. Sy het al meer as 18 jaar onderwysondervinding en haar graad 6 & 7 Huistaal-eksamens en -toetse is gewilde artikels vir Klasgids-lesers. Rolien Viljoen is ’n ou bekende vir Klasgids-lesers met haar kreatiewe benadering tot take en toetse. Sy hou tans skool by Laerskool Koue Bokkeveld en onderrig vir meer as 18 jaar Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele taal vir graad 4-7.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account