Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie. Titels in die Vlak 6-reeks:Boek 1: Tippie en die maanlandingBoek 2: Tippie se eerste wedstrydBoek 3: Tippie en die kunswedstrydBoek 4: Tippie en die eksperimentBoek 5: Tippie leer sokkieBoek 6: Tippie vra vraeBoek 7: Tippie en die legendeBoek 8: Tippie hou van verrassingsBoek 9: Tippie se vakansieprojekBoek 10: Tippie en die geheim
Format:
CONTRIBUTORS: José Palmer
EAN: 9780637005036
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 40 g
HEIGHT: 212 cm
PUBLISHED BY: LAPA Publishers
DATE PUBLISHED: 2024-06-01
CITY:
GENRE: JUVENILE FICTION / Interactive Adventures, JUVENILE FICTION / Readers / Beginner
WIDTH: 137 cm
SPINE:
Book Themes:
English, Early years / early learning concepts, Educational: First / native language
Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- enspelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met dieLEER MY LEES-reeks ’n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeksmet sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om telees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder. Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- enspelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met dieLEER MY LEES-reeks ’n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeksmet sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om telees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder. Zinelda McDonald woon in Pretoria. Sy het ’n honneursgraad in grafiese ontwerp aan die Universiteit van Noordwes se Potchefstroomkampus verwerf. Reeds in haar studiejare het sy ’n unieke styl ontwikkel. Sy het al talle kinderboeke, handboeke en opvoedkundige gidse geïllustreer, waaronder publikasies soos Die coolste ouma op aarde, Kougom in my hare, Op die punt van my tong, Wiskunde gee my maagpyn, en Moenie hierdie boek eet nie! Haar illustrasies is reeds met twee ATKV-Woordveertjies bekroon, en in 2017 is sy saam met Jaco Jacobs as wenner van die Exclusive Books/IBBY SA-toekenning aangewys vir Moenie hierdie boek eet nie!