FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

In my ander lewe is ek Ellie

Nerine Ahlers

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 230.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 230 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 38.33 per month!
      3x monthly payments of R 76.66 with
      4x fortnightly payments of R 57.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      DIE BOEK“Ek wil uitmaak, Ellie. Ek is jammer, maar dit is dit.”En net daar spat Ellie se lewe soos sy dit ken aan stukke. Maar die vernietiging is erger as wat sy ooit sou kon droom.Nie net verloor sy vir Gustav, haar steunpilaar van die afgelope paar maande nie, maar ook haar vriende, haar skoollewe en die vrede wat sy tot dusver as vanselfsprekend aanvaar het.Haar ma is in Oekraïne en haar pa word deur die Valke ondersoek.En die swart wolk van haar boetie se ongeluk hang nog steeds swaar oor die gesin.Vir haar eie veiligheid moet sy plaas toe gaan. Wat op aarde het haar pa besiel om hulle so in gevaar te stel?Is die oplossing regtig om nou Lisa in ‘n ander skool te word? Hoe lank voordat Liam van die buurplaas haar geheim begin ontrafel?’n Pragtige tienerroman oor self-ontdekking, genesing ná ‘n familielid se dood en om jou identiteit te vind wanneer baie dinge onseker voel.THE BOOK"I want to break up, Ellie. I'm sorry, but that's it."And just like that, Ellie's life as she knows it shatters into pieces. But the destruction is worse than she could ever have imagined.Not only does she lose Gustav, her pillar of support for the past few months, but also her friends, her school life, and the peace she had taken for granted until now.Her mother is in Ukraine, and her father is being investigated by the Hawks.And the dark cloud of her brother's accident still hangs heavily over the family.For her own safety, she has to go to the farm. What on earth was her father thinking by putting them in such danger?Is the solution really for her to become Lisa at another school now? How long before Liam from the neighbouring farm starts to unravel her secret?A beautiful teen novel about self-discovery, healing after a family member’s death and finding your identity when many things feel uncertain.

      CONTRIBUTORS: Nerine Ahlers EAN: 9780637008969 COUNTRY: South Africa PAGES: 160 WEIGHT: HEIGHT: 212 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-04-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Social Themes / Adolescence & Coming of Age WIDTH: 137 mm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction, Children’s / Teenage fiction: Relationship stories, Children’s / Teenage fiction: Family and home stories

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Groot verlies kan jou letterlik 'n ander mens maak

      “Elke mens hanteer verlies op sy eie manier, het die sielkundige gesê”. (p.15) Aan die woord is die eerstepersoonverteller, Ellie, wat ’n ontsaglike groot verlies deurgemaak het. Dit was egter net die begin van gebeure wat uiteindelik haar wêreld nog verder sou laat uitmekaar spat.
      Ek het Ellie se verhaal uiters emosioneel beleef, hou maar die snesies byderhand. Hoewel die skryfstyl baie gemaklik is, vra die storielyn vir konsentrasie omdat daar teruggegryp word so ver as ses maande gelede. Hierdie wisselwerking in tydgleuwe hanteer die skrywer met gemak, met hoofstukke wat dit as sulks aandui.
      Teen hoofstuk 22 maak die interessante titel perfek sin: “Ek is Ellie én Lisa, besluit ek. Blomtuin, rivierbos én kliprantjie, Ek is Elizabeth.” (p.97) Lees gerus self In my ander lewe is ek Ellie, om te verstaan hoe Ellie by hierdie stelling uitkom.
      Die storielyn is ryk aan aktuele onderwerpe: groepsdruk, sosiale media se invloed, jong liefde, vriendskap, afwesige ouers (om verskeie redes). Daar is lewensverlies en gevolglike rou met verreikende gevolg, ook verlies van drome en ideale. Die boek is duidelik gemik op die tienermark, maar ek wil my verstout om te sê dat volwassenes ewe lekker daaraan gaan lees, al is dit dan met ’n traan of twee.

      DIE SKRYWERNerine Ahlers het aan die Hoërskool Menlopark gematrikuleer en aan die Universiteit van Pretoria gestudeer, waar sy in 1985 ’n M.A.-graad verwerf het. As gekwalifiseerde taalonderwyseres, hoofsaaklik in Frans, gee sy ook klas in Afrikaans en Duits op hoërskool, onder andere by St. Mary’s DSG en die Hoërskool Menlopark in Pretoria. Sy is getroud met Johann Ahlers en het twee dogters, Joekie en Rianné.THE AUTHORNerine Ahlers matriculated at Menlo Park High and studied at the University of Pretoria, where she obtained a master’s degree in 1985. As qualified language teacher, mainly in French, she also teaches Afrikaans and German in high school. She is married to Johann Ahlers and has two daughters, Joekie and Rianné.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account