FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Grap gat

Hannes Barnard
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 197.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 197 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 32.83 per month!
      3x monthly payments of R 65.66 with
      4x fortnightly payments of R 49.25 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Verbeel jou ’n wêreld waar niks meer snaaks is nie ... Niemand lag nie. Daar is geen grappies nie, geen humor nie, niks. Net vervelige gesprekke en suur, ernstige mense. Dis ’n probleem. Veral as jy ’n grapkas is soos Jakes. Maar wat steel mense se humor? Of eerder, wie steel dit? Beste vriende Jakes, Bekka en Albert vermoed die superslinkse en superslim Semma het iets daarmee te doen. Hulle besluit om ondersoek in te stel, maar loop erg verkeerd en een van die trio raak weg ... Nou is dit ’n resies teen tyd om hulle vriend te red en te keer dat hulle, en die hele wêreld se humor gesteel word. Maar in hulle pad, is ’n groot GAT ... Jakes, Bekka en Albert nooi jou saam op die avontuur van ’n leeftyd om te sien wie laaste lag!Imagine a world where nothing is funny anymore ... No-one is laughing, or joking. There is no humour whatsoever. Nothing. Only boring conversations and serious, sour-faced people. That’s a problem. Especially if you like jokes as much as Jakes does. But what is stealing all of the humour? Or, rather, who is stealing it? Best friends Jakes, Bekka and Albert suspect the super evil and super smart Semma has something to do with it. They decide to investigate, but then one of the trio disappears ... It’s a race against time to find their lost friend and to prevent all of the humour in the world from disappearing. The only thing in their way is a big HOLE. Join Jakes, Bekka and Albert in this adventure of a lifetime to see who will laugh last!

      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Hannes Barnard EAN: 9780637012072 COUNTRY: South Africa PAGES: 120 WEIGHT: HEIGHT: 212 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-07-01 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 137 mm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction, Children’s / Teenage fiction: Humorous stories

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Jakes en sy vriende probeer die dorp red van 'n bestaan sonder lag

      Ek het glad nie geweet wat om te verwag van Hannes Barnard se kinderboek, Grap gat nie. Nadat ek dit sommer vinnig verslind het, kan ek omonwonde sê dat Hannes maar kinderboeke mág skryf! Ek verstaan nou ook hoekom die skrywer beklemtoon het dat die titel twee woorde is en nie één nie.
      Jakes, Albert en Bekka is boesemvriende. Hulle woon in Droefput, “vyftig kilometer duskant niks en honderd kilometer anderkant nêrens.” (p.5/6) Hulle beste tydsverdryf is grappe maak, maar op die dorp is daar twee karakters wat nie alleen hulle lag wil stop nie, maar ook dié van al die inwoners van die dorp. Klaas is die klasboelie en sy suster, Semma, is ’n regte Cruella-karakter.
      Die storielyn raak erg spannend wanneer Albert in die kloue van Semma val en die ander twee geen steen onaangeroer laat om hom en die dorpsbewoners te probeer red nie. Op haar beurt, is sy baie seker van haar saak: “Jakes gaan nie sy moses teëkom nie, hy gaan sy Semma teëkom.” (p.72) Dit is slim woordspeling soos hierdie en skerp humor wat van die storie ’n lekkerlees-ervaring maak.
      Die storie is modern, getuig van die skrywer wat sy verbeelding vrye teuels gegee het met tegnologie en mediese feite, om kinders van so 11jaar se aandag te behou. Dit is uitgegee deur die Kinder-en Jeugboeke-afdeling van Lapa Uitgewers.

      Hannes Barnard is ’n multigenre skrywer van Afrikaanse- en Engelse fiksie. In 2019 debuteer hy met die historiese grootwordroman, Halley se komeet, wat hy later ook in Engels vertaal en wat in 2022 wêreldwyd as Halley’s Comet vrygestel is. In 2020 volg Wolk, ’n apokaliptiese jeugverhaal. Dit word benoem vir die 2021 kykNET-Rapportprys. Roet, die tweede boek in die Wolk-reeks, verskyn in 2021. Dit word in 2022 ook benoem vir die kykNET-Rapportprys. In 2024 verskyn Vuur die laaste boek in dié trilogie.Grap gat is Hannes se eerste boek jongtienerboek.Hannes Barnard is a multigenre writer of Afrikaans and English fiction. In 2019, he debuted with the historical coming-of-age novel, Halley se komeet, which he later also translated into English and was released worldwide as Halley’s Comet in 2022. In 2020, Wolk, an apocalyptic YA book, followed. It was nominated for the 2021 kykNET-Rapport prize. Roet, the second book in the Wolk series, was published in 2021. It was also nominated for the kykNET-Rapport prize in 2022. In 2024, Vuur, the last book in this trilogy, was released.Grap gat is Hannes’s first book for tweens

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account