FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Allegaartjie

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 53.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 53 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 8.83 per month!
      3x monthly payments of R 17.66 with
      4x fortnightly payments of R 13.25 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Format: Paperback / softback

      In Allegaartjie kan jy iets van alles kry.-Grappe-Rympies-‘n Kortverhaal-Speletjies-Raaisels-En illustrasies wat ingekleur kan wordHierdie boek gaan saam met die boek Allamapstieks, maar kan ook op sy eie gelees word. Die twee boeke is perfek vir enige leser wat op soek is na pret in ‘n boek!Allegaartjie has something for everyone.-Jokes-Rhymes-A short story-Games-Puzzles-And illustrations that can be coloured in.This book can be read with the title Allamapstieks, but each title can also be read on their own.These two books are perfect for any reader who is looking for fun in a book!

      CONTRIBUTORS: EAN: 9780637012232 COUNTRY: South Africa PAGES: 24 WEIGHT: HEIGHT: 212 mm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2026-07-01 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / General WIDTH: 137 mm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s interactive and activity books and kits, Children’s / Teenage: Anthologies, Children’s / Teenage fiction: General, modern and contemporary fiction

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      A
      Amanda Claassens
      Pret vir laerskoolkinders

      Dieselfde prettigheid van grappe, raaisels en woordspeletjies wat ek in Hannes Barnard se Allamapstieks raakgeloop het, is weer in Allegaartjie te vind. Zinelda McDonald se kreatiewe illustrasies vra ook weereens om ingekleur te word, dus kan kinders maar die inkleurpotlode byderhand hou om hulle besig te hou tydens die vakansie.
      Hannes was onlangs op Lekkerleesboekrak die Skrywer van die maand. ’n Interessante feit wat ons daar gehoor het, was dat hy kan “rap”. Hy bewys dit in sy kinderboeke deur self kletsryme te skryf, en boonop kan jy, deur die kode te skandeer, luister hoe hy die bonusrym, Allegaartjie, voordra. In Allamapstieks, klets hy deur die storie, Giep se groot geheim.
      Allegaartjie sluit af met nog ’n aflewering oor die avonture van die leerders van die Skool vir rampspoedige talente. Julle sal onthou dat Hannes teksbydraes gelewer het vir hierdie skreeusnaakse bundel stories. Lesertjies gaan dit geniet om te lees waarom Chadoné beskou word as ’n Gholfzilla.
      Hierdie oulike boek vir laerskoolkinders is ’n publikasie van Lapa Uitgewers se afdeling vir Jeug- en kinderboeke.

      Hannes Barnard is ’n multigenre skrywer van Afrikaanse- en Engelse fiksie. In 2019 debuteer hy met die historiese grootwordroman, Halley se komeet, wat hy later ook in Engels vertaal en wat in 2022 wêreldwyd as Halley’s Comet vrygestel is. In 2020 volg Wolk, ’n apokaliptiese jeugverhaal. Dit word benoem vir die 2021 kykNET-Rapportprys. Roet, die tweede boek in die Wolk-reeks, verskyn in 2021. Dit word in 2022 ook benoem vir die kykNET-Rapportprys. In 2024 verskyn Vuur, die laaste boek in dié trilogie. Grap gat is Hannes se eerste jongtienerboek.Hannes Barnard is a multigenre writer of Afrikaans and English fiction. In 2019, he debuted with the historical coming-of-age novel, Halley se komeet, which he later also translated into English and was released worldwide as Halley’s Comet in 2022. In 2020, Wolk, an apocalyptic YA book, followed. It was nominated for the 2021 kykNET-Rapport prize. Roet, the second book in the Wolk series, was published in 2021. It was also nominated for the kykNET-Rapport prize in 2022. In 2024, Vuur, the last book in this trilogy, was released. Grap gat is Hannes’s first book for tweens.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account