FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

DIE ICKABOG

J.K. Rowling, Kobus Geldenhuys
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Die koninkryk van Kornukopië was eens op ’n tyd die gelukkigste in diewêreld. Daar was baie goud, ’n koning met die spoggerigste snor, slagters,bakkers en kaasmakers wie se uitsonderlike kos mense laat jubel en juig het.Alles was perfek – behalwe vir die mistige Moerasland in die noorde wat,volgens legende, die tuiste van die monsteragtige Ickabog was. Mense metgesonde verstand weet dat die Ickabog net ’n mite is, ’n bangmaakstorie virkinders. Maar soms neem so ’n storie ’n lewe van sy eie aan.Kan ’n mite veroorsaak dat ’n geliefde koning sy titel kwyt raak? Kan ’n mite’n eens gelukkige land op sy knieë bring? Kan ’n mite twee brawe kinders op’n avontuur stuur waarvoor hulle nie gevra het nie en wat hulle nooit sou konverwag nie?
      Format: CONTRIBUTORS: J.K. Rowling, Kobus Geldenhuys EAN: 9780639604084 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2020-11-18 CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / Action & Adventure / General, JUVENILE FICTION / Fantasy & Magic WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Action and adventure stories, Children’s / Teenage fiction: Fantasy

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      J.K. Rowling is die skrywer van die sewe Harry Potter-boeke, wat die eerste keer tussen 1997 en 2007 gepubliseer is. Soos almal reeds weet, het die idee vir Harry Potter het by haar ontstaan toe ’n treinrit vertraag is, en sy het die storie geskryf terwyl sy in Engeland, Portugal en uiteindelik Skotland gewoon het. J.K. Rowling wou van kleins af ’n skrywer wees en isop haar gelukkigste wanneer sy in ’n vertrek kan sit en stories uitdink. Sy woon saam met haar gesin in Skotland.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account