FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Briewe van Mieliepit

Fanie Viljoen, Megan Bird
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 157.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 157 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 26.16 per month!
      3x monthly payments of R 52.33 with
      4x fortnightly payments of R 39.25 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      Hallo Liefsteling! Ontmoet vir Mieliepit: ’n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. ’n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy vertel stories oor Jaco en Janet, die twee kinders in die huis, en alles wat hulle aanvang. Soos alle broers en susters baklei hulle soms lelik, en soos alle kinders vertel hulle soms nie heeltemal die waarheid nie. Gelukkig is Mieliepit altyd daar om hulle te help. Elke storie bevat ’n bietjie pitkos om die leser te laat nadink, sowel as ’n Bybelgedeelte om verder te gaan lees, en ’n gebed wat die leser kan bid. Party storiebriewe het selfs aktiwiteite vir die lesers om te doen. Hierdie eerste kinderboek uit LUCA se stal is uit die pen van geliefde kinder?boekskrywer Fanie Viljoen, en is pragtig geïllustreer deur Megan Bird.
      Format: CONTRIBUTORS: Fanie Viljoen, Megan Bird EAN: 9780639604589 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2021-05-01 CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Religion / Bible Stories / General, JUVENILE FICTION / Short Stories WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage fiction: Religious and spiritual stories, Children’s / Teenage fiction: Short stories, Children’s / Teenage general interest: Christianity

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, en hy het al ’n rits ATKV-Woordveertjies en ’n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en Offers vir die vlieë wen 2019 se kompetisie. Megan Bird is an award-winning South African illustrator, based in Pretoria. In 2011 she graduated with a BA degree from The Open window school of visual communication design. With 10 years of experience behind her, she is absolutely passionate about her work, she puts her heart and soul into every gig.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account