FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Stil vloei die Komati

Elize Parker
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 310.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 310 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 51.66 per month!
      3x monthly payments of R 103.33 with
      4x fortnightly payments of R 77.50 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ’n Fratskoeël. Dis wat die verslaggewers dit genoem het. Die een wat hulle nefie, Jaco, in die voorkop net bo sy oog getref het. Lenore, Tarien en Bella moes verklarings aflê. Jaco se ouers het die drie niggies vir sy dood verantwoordelik gehou. Die leuens en misleiding rondom die noodlotskoeël sou egter hulle lewens onherroeplik verander.Jare later, wanneer een van Bateleur se renosterkoeie gestroop word, word Lenore se hulp ingeroep om die renosterkalfie te help versorg. Haar droom is om ’n toevlugsentrum vir diereslagoffers van wildmisdaad te stig. So beland sy weer op Bateleur. Daar waar die ongeluk gebeur het. Daar waar haar lewe so ingrypend verander het. Wie moet die skuld kry vir wat op daardie tragiese dag in die opstal op Bateleur gebeur het? Kan mens skuld aangee soos wat jy ’n baadjie oor iemand se skouers hang?Tarien droom daarvan om ’n skuilhuis vir die slagoffers van mensehandel teen die grens te vestig. Maar nou is sy al hoe minder oortuig sy is waar sy moet wees. Haar gebed is fluisterend: Vader, hierdie pad is langer as wat ek gedink het. Gee my krag. Ek het U so nodig. As sy langer hier wil bly sal sy moet vashou aan hoekom sy in die eerste plek Laeveld toe gekom het. Om van blaam vry te kom en die waarheid te laat seëvier. Tans voel sy net hoe sy haarself meer en meer skuld toe-eien.Bella is ’n misplaaste stadsmeisie in die platteland. Sy dra ontwerperspakkies. Hofsaak ná hofsaak maak sy seker die waarheid seëvier. Met Bella praat jy nie oor geloof of die verlede nie. Die tweede het haar hart vir die eerste toegemaak.Wat ’n driestuks is hulle tog nie, onlosmaaklik verbind deur ’n tragedie. En nou is hulle deur Tjaart van der Walt, wildboer en een van die rykste suikerrietboere duskant Komatipoort, bymekaar gebring om die bande te knip of te bevestig.
      Format: CONTRIBUTORS: Elize Parker EAN: 9780639607153 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 198 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2021-06-01 CITY: GENRE: FICTION / General WIDTH: 129 cm SPINE:

      Book Themes:

      Modern and contemporary fiction: general and literary

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Uit Elize Parker se pen het al veertig publikasies in Engels en Afrikaans verskyn waaronder Christenfiksie-romans, dagstukkie-boeke, gebedeboeke en familie-saga’s. Sy is ’n radionuus-verslaggewer wat spesialiseer in omgewingsjoernalistiek en die skrywer van die troostantekolom, Liewe Elize, in die Huisgenoot. Sy woon in Kaapstad maar is op haar gelukkigste in ’n ou Jeep op ’n kronkelpad na waar sy as stadsjapie met kamera en mikrofoon voorspraak vir bedreigde diere en klimaatsverandering kan maak.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account