FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Strandwolf

Rene van Zyl
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Gaan haar verlede haar inhaal?Met haar donker hare, vreemde rituele en Rooihuid-bloed, vlug TalaRobberts van vreeslike herinneringe en mense wat haar jongmenslewegesteel het. Sy land met haar vyfjarige seuntjie op ’n stranddorpie,Strandloper, waar sy net alleen gelos wil word. Die jong predikant op diedorp is egter gefassineer deur haar vreemdheid en spiritualiteit, terwyl ’nregte wildewragtig-strandloper haar nuuskierigheid aanwakker en haarhart bokspronge laat maak.Voor sy haar kan keer, is sy stewig gewikkel in almal se wel en weë en haaremosies is ’n warboel. Watter keuse sal sy maak om vir haar en veral haarseun die regte toekoms te verseker? Gaan sy die foute van die verledeherhaal of gaan daardie verlede haar eendag inhaal?
      Format: CONTRIBUTORS: Rene van Zyl EAN: 9780639607351 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2021-07-01 CITY: GENRE: FICTION / Romance / Contemporary WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Modern and Contemporary romance

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      René van Zyl is ’n oudjoernalis, skrywer en blogger wat teen die hange van die Magaliesberg in Hartbeespoort vir haar ’n nessie uitgegrawe het. Sy geniet ditveral om plaaslike gemeenskapsmusiekblyspele te skryf en op die planke te bring. Haar buite-die-boks man, twee dogters en seun is die groot liefdes in haarlewe en ook haar grootste inspirasie. Haar oudste seun is breingestremd en die lewe saam met hom het haar geleer om daaglikse uitdagings met genoegsame humor aan te pak. Sy glo onwrikbaar in die liefde en gelukkige eindes.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account