FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Vyf en twintig trappe na benede

Madelein Rust
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback
      YOU COULD EARN 0 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      ESTIMATED DELIVERY: Possibly out of print
      BUY NOW PAY LATER
      From R 0.00 per month!
      3x monthly payments of R 0.00 with
      4x fortnightly payments of R 0.00 with

      This product is either out of print or out of stock. Add it to your wishlist and we will automatically let you know if it comes back into stock. Add to Wishlist

      Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede?Wanneer Renée Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlakenlipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wêreld van haar alterego. As Lisbé is synie meer die swartskaapdogter van die ryk Versters nie, maar ʼn bedrewe knoeierwat haar voordoen as ʼn waarsêer om haar trust fonds aan te vul.Vir haar is Janine Oosterhuis, ʼn doktersvrou wat oortuig is haar man wil haarvermoor, presies die tipe kliënt wat sy soek: skatryk en paranoïes. Maar die dag toedié vrou met die groot diamante en bang oë haar huis binnestap, het alles verander.Hoe kon sy voorsien dat iemand die vrou werklik sou vermoor? Terwyl Renéeondersoek instel, veg sy teen nuwe herinneringe en teisterende nagmerries van diedag toe haar driejarige broertjie dood is. Hoe meer sy probeer uitrig hoe groterraak haar ma, Melisandré, se afksu. En dan is daar haar ontwikkelende gevoelensjeens Hermann, die onweerstaanbare polisieman.Wat het daardie dag met haar boetie gebeur? Is dit waarom haar ma haarherhaaldelik straf en oënskynlik haat? En waarom bly sy droom van die kelder inhulle Bayswaterhuis? Wat wag daar om ontdek te word, net vyf en twintig trappe nabenede? Renée móét onthou as sy haar lewe wil terug hê.
      Format: CONTRIBUTORS: Madelein Rust EAN: 9780639607627 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 235 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2021-08-01 CITY: GENRE: FICTION / Thrillers / Suspense, FICTION / Thrillers / General WIDTH: 152 cm SPINE:

      Book Themes:

      Thriller / suspense fiction

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Madelein Rust se skrywersloopbaan skop af met die skryf van romantiesekortverhale. Haar debuutroman verskyn in 2014 en word gevolg deur verskeieander spanningsromans. Kanker schmanker!, die biografie wat haar stryd teenborskanker met patos en humor uitbeeld, verskyn in 2019 en is ’n treffer onderkankerstryders en oorlewendes. Haar werk het ’n sielkundige invalshoek, aangevuurdeur haar opleiding in sielkunde en die wet. Sy studeer aan die Universiteit van dieVrystaat vir ’n kwalifikasie in die regte en behaal ook ’n BA-graad in die veld vanbedryfsielkunde in 2010. Sy woon in Johannesburg.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account